couple wearing silver-colored rings

Jaco & Lize-Mari

Ons liefdesverhaal is een van geloof, vertroue en onwrikbare toewyding. Van die eerste oomblik wat ons ontmoet het, het ek geweet jy is die een op wie ek gewag het. Saam het ons ’n lewe opgebou vol vreugde, uitdagings en ontelbare herinneringe. Ons liefde het net sterker geword met tyd, nie net in liefde nie, maar ook in geloof. Deur al die hoogtepunte en laagtepunte het ons mekaar ondersteun, bemoedig en vir mekaar gebid. Soos ons hierdie reis saam voortsit, word ons herinner aan die pragtige belofte in 1 Korintiërs 13:7 "Die liefde bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles." Ons is werklik geseënd om hierdie pad saam te stap, hand aan hand, met God as ons middelpunt van alles.

Liefde soos die...

27 SEPTEMBER 2025 | 15h00 vir 15h30

Kom vier die dag saam met ons!

WEDDING VENUE

Perdekraal

Fyner Details

Semi-formeel

(Mans is welkom om na die formaliteite hul Khaki's aan te trek.)

Kontant kroeg beskikbaar.

Kinders & metgeselle slegs per uitnodiging.

Ons nessie is reeds geveer, maar 'n geldjie sal ons baie waardeer!

Hoof Strooimeisie

- Lume

Langs haar

Hoof Strooimeisie

- Minke

Strooimeisie

- Tristine

Strooimeisie

- Nadia

Strooimeisie

- Jenica

Hoof Strooijonker

- Jacque

Langs hom

Strooijonker

- Neil

Strooijonker

- WH

Strooijonker

- Jarnu

VASGEVANG

Volg die skakel om die fotos en videos wat jy tydens ons troue geneem het op te laai. Ons sien uit om ons spesiale dag deur jou lens te herleef.

DEEL MET ONS >

Liefde

RSVP HIER

RSVP teen 27 Augustus 2025

Hoop ons sien jou daar!

Designed by HDS

#FourieFees